Knaldemper glo nooit afgevuur
Heckmair-verhoor duur voort
Tydens gister se hofverrigtinge het dit aan die lig gekom dat 'n knaldemper wat in die Amerikaanse beskuldigdes se gastehuiskamer gevind is, glo nooit afgevuur is nie.
Die knaldemper wat polisiebeamptes in die moordbeskuldigdes Marcus Thomas en Kevan Townsend se gastehuiskamer gevind het ná die beweerde moord op André Heckmair, is volgens balli
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie