Kinderverkragter wil teen vonnis appelleer
Skuldig bevind op 32 klagtes van verkragting
Die man wat skuldig bevind is aan die verkragting van talle skoolseuns op Otjiwarongo, wil teen sy vonnis en skuldigbevinding appelleer.
’n Koshuisopsigter wat verskeie skoolseuns tussen die ouderdomme van 13 en 17 verkrag het en tot 68 jaar tronkstraf gevonnis is, doen tans aansoek by die hoërhof in Windhoek om
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie