Karibib-boer kry ná ses jaar tien skape terug
Hof lewer uitspraak vyf jaar ná saak aanhangig gemaak is
Nadat 'n boer beweer het dat gedurende 2017 op 52 van sy skape beslag gelê is, het die hof dié week beslis dat slegs op 21 skape beslag gelê is en dat tien van hulle aan hom terugbesorg moet word.
’n Boer van die Karibib-omgewing het die ministerie van veiligheid en sekuriteit en drie konstabels van die eenheid vir veediefstal van die Namibiese polisie in 2018 hof toe gesl
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie