Job moet N$100 000 betaal vir 'boeliegedrag'
Hinda-Mbuende wen lastersaak
Die regter het beslis dat die adjunkminister van finansies se reputasie gehandhaaf moet word aangesien sy die belange van Namibiërs in die land asook in die buiteland dien.
Die hofstryd tussen die adjunkminister van finansies, Maureen Hinda-Mbuende, en die leier van die Affirmative Repositioning (AR), Job Amupanda, het gister uiteindelik tot ’n eind
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie