Hofstryd oor besit van hospitaal se kombuis
Hoërhof lewer uitspraak
Die maatskappy wat etes by die Katutura-hospitaal verskaf, was suksesvol in sy dringende aansoek om besit van die hospitaal se kombuis terug te neem.
Die hoërhof in Windhoek het Woensdag beslis die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste is nie gemagtig om die Katutura-staatshospitaal se spyseniers te verbied om die p
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie