Hofsaak oor herrie in polisiekantoor
N$800 000 se eis teen polisie, ministerie
'n Man wat beweer hy is onwettig in hegtenis geneem en in aanhouding geplaas, het 'n saak teen die Namibiese polisie en die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit aanhangig gemaak.
’n Beweerde rusie in die Katutura-polisiekantoor se parkeerterrein het gelei tot die inhegtenisname en aanhouding van ’n man wat nou skadevergoeding van die inspekteur-generaal
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie