Hofregulasies niks nuuts, sê regbank
Opneem van beeldmateriaal, klankgrepe in hof taboe
Die kantoor van die regbank sê regulasies wat talle joernaliste gister onkant betrap het, is reeds vir 'n geruime tyd van toepassing.
Die kantoor van die regbank het gister joernaliste wat die Fishrot-korrupsieskandaal se hofverrigtinge bygewoon het, onkant gevang. Die joernaliste is daaraan herinner dat geen bee
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie