• Tuisblad
  • Howe
  • Hof verwerp paroolaansoek deur langtermyn-gevangenes

Hof verwerp paroolaansoek deur langtermyn-gevangenes

Presidensiële kwytskelding onder die loep
Die vyf gevangenes, wat langtermyn- of lewenslange vonnisse uitdien, het verwys na 'n uitspraak van September 2023 deur adjunk-regterpresident Hosea Angula, wat verklaar het dat hulle in aanmerking vir kwytskelding kom op aanbeveling van die Nasionale Paroolraad.
Rita Kakelo
Waarnemende hoërhofregter Lotta Ambunda het beslis dat presidensiële kwytskelding nie ongedaan maak wat die regbank gedoen het nie.Ambunda het die uitspraak gelewer ná afloop va
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer