Hof spreek Chinese vry oor robprodukte

Geslagsorgane ter waarde van N$1,16 miljoen
Die twee is op 7 Januarie 2025 by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat owerhede op 571 geslagsorgane met ’n gewig van 21,7 kg twee tasse ontdek het.
Rita Kakelo
Twee Chinese burgers wat daarvan beskuldig is dat hulle probeer het om die geslagsorgane van robbulle ter waarde van meer as N$1,1 miljoen uit te voer, is Vrydag in die streekhof i
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer