Hof skrap aansoek oor Covid-entstowwe
Uitspraak gister gelewer
Die hof het gister beslis dat dr. Martin Wucher nie gemagtig was om namens die Health Defence League op te tree nie en dat die ander applikante nie 'verontregte persone' is nie.
Voor die Health Defence League (HDL) se saak teen die regering oor die toediening van Covid-19-entstowwe op meriete aangehoor kon word, is die saak gister van die rol geskrap.Die h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie