Hof sê roofvoëls bly by N/a’an ku sê
Hoërhof lewer uitspraak
Die voëls sluit in 'n Kaapse aasvoël-kuiken en sy ouers, twee roofarende, 'n bateleurarend, 'n Afrika-grootjagarend, 'n reuseooruil en 'n gevlekte ooruil.
Die N/a’an ku sê-stigting is nou die permanente tuiste van nege bedreigde roofvoëls ingevolge ’n beslissing van die Windhoekse hoërhof dat die voëls in hul sorg moet bly.Di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie