Hof sê RedForce moet bly (vir nou)

Tussentydse interdik toegestaan
Die besluit van die Walvisbaai-munisipaliteit om sy kontrak met RedForce te beëindig, sal glo binnekort die fokus van 'n hofsaak wees.
Kristien Kruger,Leandrea mouers
Kristien Kruger en Leandrea Mouers – Die hoërhof het Dinsdag ’n tussentydse interdik toegestaan wat die Walvisbaaise munisipaliteit verbied om voort te gaan met die beëindigi
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer