Hof sê Ally moet meer as ’n miljoen aan bank betaal
Kom nie leningsooreenkoms na nie
In haar uitspraak het regter Hannelie Prinsloo in die hoërhof gesê dit is duidelik dat Ally Angula tot die lening ingestem het, maar probeer het om die gevolge te vermy.
Die presidentskandidaat en geoktrooieerde rekenmeester, Ally Angula, het ’n hofstryd teen Nedbank Namibia verloor oor ’n persoonlike leningsooreenkoms van meer as N$4,7 miljoen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie