• Tuisblad
  • Howe
  • Hof sal in Julie beslis oor die lot van dagga

Hof sal in Julie beslis oor die lot van dagga

Stryd van vyf jaar nader sy einde
Die staat voer aan dat die wysiging van die wet oor die gebruik en verspreiding van cannabis deur wetgewers beslis moet word, nie deur die howe nie.
Augetto Graig
’n Grondwetlike uitdaging teen die wetgewende verbod op die besit en gebruik van dagga in Namibië sal na verwagting op 6 Julie in die hoërhof in Windhoek beslis word. Regt
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer