Hof beslis Yslanders se vrae moet wag
Samherji en vyf ander maatskappye betrokke
Tydens hierdie week se hofverrigtinge aangaande die PG se Poca-aansoek teen die Fishrot-beskuldigdes, is die Yslanders se versoeke van die hand gewys.
Regter Orben Sibeya het Woensdag in die hoërhof in Windhoek die maatskappye wat deur Yslanders besit word en na bewering by die Fishrot-korrupsiesaak betrokke was, se aansoek van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie