Hengari se regstryd teen NWR hervat

Reputasie glo geskend
Hengari se eis van sowat N$7.5 miljoen teen Namibia Wildlife Resorts, wat reeds in 2020 aanhangig gemaak is, hervat die week.
Kristien Kruger
Die voormalige uitvoerende hoof van Namibia Wildlife Resorts (NWR), me. Zelna Hengari, se eis teen die NWR het Maandag in die hoërhof in Windhoek hervat en die verhoor sal tot 31
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer