• Tuisblad
  • Howe
  • Hengari sê N$220 000 was vir ‘plaasverpligtinge’

Hengari sê N$220 000 was vir ‘plaasverpligtinge’

Voormalige minister getuig tydens borgtogverhoor
Mac Hengari sê hy het deur die sosiale media en koeranteberigte bewus geword van die verkragtingsklag teen hom.
Rita Kakelo
Die voormalige minister van landbou, visserye, water en grondhervorming, Mac Hengari (59), het Woensdag getuig die kontant wat vroeër vanjaar op hom gevind is en wat gelei het tot
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer