Heckmair-moordsage nader 12de jaar
Verhoor hervat in Maart 2023
Die twee Amerikaners wat teregstaan vir die moord op mnr. André Heckmair in Januarie 2011, se verhoor is tot volgende jaar uitgestel.
Die twee Amerikaanse burgers wat teregstaan vir die moord op André Heckmair, mnre. Marcus Thomas en Kevan Townsend, sal eers na die 12-jaar herdenking van die beweerde slypmoord o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie