G’n borg vir Lüderitz-sakeman ná beweerde aanranding
Het glo sy vrou se pols gebreek
Die aanklagte teen Erasmus (Poenie) Van Zyl sluit in aanranding met die doel om ernstig te beseer, saamgelees met die bepalings van die wet op gesinsgeweld.
Elizabeth //Kheibes – ’n Bekende sakeman van Lüderitz, Erasmus (Poenie) van Zyl, is gister borgtog geweier in die landdroshof op dié dorp nadat hy Maandag weer in hegtenis ge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie