Gevangene stel eis in ná beweerde pepersproei-aanval
Eis N$1,6 miljoen van ministerie
'n Gevangene beweer hy het permanente skade aan sy sig opgedoen nadat 'n sersant hom met pepersproei gespuit het.
’n Gevangene van die korrektiewe dienste in Mariental in die Hardapstreek eis N$1,6 miljoen in skadevergoeding van die minister van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en se
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie