Gevangene glo kaal uitgetrek, aangerand
Eis N$1,88 miljoen in skadevergoeding
'n Gevangene beweer dat beamptes van korrektiewe dienste hom voor ander gevangenes en beamptes verneder en aangerand het.
’n Gevangene by die Hardap korrektiewe dienste se geriewe op Mariental beweer owerhede het hom gedwing om sy klere uit te trek en voor ander personeel en gevangenes paddaspronge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie