Gesloer met permitte los dokter sonder werk
Geen terugvoer, korrespondensie
'n Buitelandse dokter sê die gesloer met die uitreik van 'n verblyfs- en werkspermit het 'n geweldige finansiële en sielkundige impak op hom en sy gesin.
Henriette Lamprecht“Dit is hartseer, ontmoedigend en inderdaad vernederend om ’n gekwalifiseerde, bekwame man te wees met 17 jaar ondervinding in die mediese veld, wat nou gere
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie