Gesin slaag in saak teen immigrasie-raad
Aansoek om verblyfreg moet hersien word
'n Suid-Afrikaanse gesin het onlangs die immigrasie-verkiesingsraad se besluit om hul aansoek om permanente verblyf af te keur, suksesvol uitgedaag.
Kristien Kruger - Die hoërhof het Dinsdag beslis dat die immigrasie-verkiesingsraad se besluit om ’n Suid-Afrikaanse gesin se aansoek om permanente verblyf in Namibië te weier,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie