Geregtigheid vir Amare (1)

Rita Kakelo
Die ma wat haar eenjarige seuntjie se lewe in Januarie 2023 met 15 herhaaldelike en verwoestende messteke beëindig het, is Vrydag in die hoërhof 23 jaar tronkstraf opgelê. Vapen
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer