Geld vir kos, klere gebruik

Versekeraar verloor N$1,3 miljoen
Een van die beskuldigdes in die Sanlam-bedrogsaak, het getuig hy het ’n deel van die geld aan sy kinders en sy ma bestee.
Tuyeimo Haufiku
Tuyeimo Haufiku – Een van die medebeskuldigdes in die beweerde Sanlam-versekeringsbedrogsaak waarby sowat N$1,3 miljoen betrokke is, sê ’n deel van die geld wat hy glo ontvang
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer