Geen genade vir vrouemoordenaar
Gevonnis tot lewenslank agter tralies
Regter Marilize du Plessis het die wyer maatskaplike implikasies van die saak beklemtoon en die voortdurende epidemie van geslagsgebaseerde geweld in Namibië uitgelig.
Robert Marlo McNab (38), wat verlede jaar erken het dat hy sy vervreemde vrou vermoor het, is gister in die hoërhof by die Windhoek-gevangenis tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie