G4S: Namdia hou rekords terug

Dispuut oor dokumente
Die sekuriteitsmaatskappy sê dit kan lig werp op die omstandighede van die gewapende rooftog by Namdia se hoofkwartier in Windhoek in Januarie 2025.
Rita Kakelo
Die sekuriteitsmaatskappy G4S sê dit kan lig kan werp op die omstandighede wat die gewapende rooftog by die Namdia se hoofkantoor in Windhoek in Januarie verlede jaar omhul. 
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer