FlyNamibia slaag in hofaansoek
Uitspraak gister gelewer
Die hof het beslis dat FlyNamibia se aansoek vir die hernuwing van sy lugvervoerlisensie, terugverwys moet word na die vervoerkommissie vir heroorweging.
Die hoërhof in Windhoek het gistermiddag die besluit van die Vervoerkommissie van Namibië, om nie FlyNamibia se lugvervoerlisensie te hernu nie, tersyde gestel.Indien die hof tot
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie