Fitty probeer weer vir borg aansoek doen
Fishrot-skandaal
Terwyl ses van die Fishrot-beskuldigdes teen die weiering van borgtog wil appelleer, poog 'n ander om op nuwe feite vrygelaat te word.
Een van die Fishrot-beskuldigdes, mnr. Tamson (Fitty) Hatuikulipi – wat die staat aanvoer ’n integrale rol in dié skandaal gespeel het – doen nou vir die tweede keer aansoek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie