‘Fitty’ hoor uitspraak op 27 Desember
Partye lewer slotbetoë in borgtogaansoek
Die Fishrot-skandaal het glo nie tot talle werksverliese gelei of die beweerde ineenstorting van die visbedryf nie.
In een van die Fishrot-beskuldigdes, Tamson (Fitty) Hatuikulipi, se aansoek om borgtog, het partye Maandag in die hoërhof in Windhoek slotbetoë gelewer.Hatuikulipi se regsverteen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie