Fishrotters betrek by saak oor N$54 m. se 'onbetaalde' lening
Spaanse maatskappy eis betaling
Seaflower Whitefish Corporation se raad van direkteure het glo nooit vir Mike Nghipunya gemagtig om hom tot 'n lening van N$54 miljoen by die Spaanse maatskappy te verbind nie.
’n Spaanse vismaatskappy, wat sedert 1978 in die Namibiese visbedryf aktief is, poog om sowat N$54 miljoen terug te kry wat hy na bewering aan sy plaaslike vennoot geleen het, wa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie