Fishrot: Staat betrek Interpol en Suid-Afrikaanse swaargewig
Trengove sal teen borgtog betoog
Die aanklaer-generaal, me. Martha Imalwa, sê in hofstukke Interpol is betrek om seker te maak Ysland lewer verdagtes in die Fishrot-skandaal aan Namibië uit.
Een van die bekendste regsmanne in Suid-Afrika, senior adv. Wim Trengove (SC), is versoek om namens die staat op te tree in die appèlsaak waarin die toestaan van borgtog aan mnr.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie