Fishrot-6 bly agter tralies

Borgtogaansoek van die hand gewys
Die Fishrot-beskuldigdes se pogings in die verlede om by die ondersoek in te meng, het bygedra tot die weiering van borgtog.
Kristien Kruger
Ses van die Fishrot-beskuldigdes se aansoek om borgtog is Vrydag in die hoërhof in Windhoek van die hand gewys.Hoewel regter Shafimana Ueitele nie met sekerheid kon sê of die bes
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer