Familie ruk op teen borgtog vir pa
Kerkman skiet glo sy seun dood
Familielede sê die betogings is bedoel om aanspreeklikheid en groter deursigtigheid in die hantering van die saak te eis.
Die familie van wyle Felix Musongo (31) wat na bewering deur sy pa tydens ’n huishoudelike rusie in Kavango-Wes doodgeskiet is, sal môre betogings op Rundu en Nkurenkuru hou en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie