Esau kry N$3,4 miljoen vir regskoste
Aansoek gister toegestaan
Die hoërhof het gister 'n hofbevel uitgereik wat die betaling van geld in die rekening van Bernard Esau se regsverteenwoordigers beveel.
Sowat N$3,4 miljoen van Bernard Esau se gevriesde bates sal na verwagting in die rekening van sy regsverteenwoordigers oorgeplaas word.Dit volg nadat regter Beatrix de Jager gister
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie