Die Fishrot-beskuldigde en voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne, Bernard Esau. Foto Facebook
Die Fishrot-beskuldigde en voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne, Bernard Esau. Foto Facebook

Esau in die getuienisbank

Borgtogaansoek gaan vandag voort
Die borgtogaansoek van twee Fishrot-beskuldigdes het gister in die hoërhof begin, met getuienis deur Bernard Esau.
Kristien Kruger
“Ek word as korrup bestempel. ’n Bedrieër. Hierdie aantygings is teen my morele en etiese waardes.”

Dit was die woorde van die voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne, Bernard Esau (65), gister tydens sy borgtogaansoek in die hoërhof in Windhoek. Dit is Esau se tweede aansoek om borgtog wat saam met die borgtogaansoek van sy medebeskuldigde, Nigel van Wyk, aangehoor word.

Esau was die eerste om die getuienisbank in te neem. Hy beweer hy het niks te doen gehad met die wetsverandering in verband met die toewysing van viskwotas wat uiteindelik tot die Fishrot-skandaal gelei het nie.

Hy hou vol hy is onskuldig en beweer dat hy bloot deur assosiasie geïnkrimineer word.

NUWE FEITE

Daar is nege nuwe feite waarop Esau se borgtogaansoek gegrond is. Die eerste is dat die staat se ondersoek nou voltooi is en daar gevolglik geen meer vrese kan wees dat hy met die ondersoek sal inmeng nie. Verder voer hy aan die samevoeging van die twee sake, wat voorheen bekend gestaan het as die Namgomar- en Fishcorsaak, sal ’n baie lang verhoor tot gevolg hê en sy reg tot ’n spoedige verhoor skend.

Esau en sy regspan voer aan dat die staat nie ’n sterk saak teen hom het nie. Die staat het ook sedert Esau se vorige borgtogaansoek bykomende klagtes teen hom gemaak.

Esau is ook reeds twee jaar in aanhouding en beweer sy persoonlike omstandighede en mediese toestand het sedert sy inhegtenisname ernstig verswak.

PERSOONLIKE OMSTANDIGHEDE

Esau het getuig dat sy plaas besig is om agteruit te gaan omdat hy nie daar is nie en sê hulle het baie veediefstal sedert sy inhegtenisname ervaar. Hy beweer hy het nie meer genoeg geld om sy regsverteenwoordiger te betaal of die uitgawes verbonde aan sy plaas en die lening wat hy op die plaas uitgeneem het, te dek nie.

Hy beweer verder hy ly aan verskeie hartkwale, asook artritis en diabetes.

INHEGTENISNAME

Esau is op 23 November 2019 in hegtenis geneem, maar volgens sy getuienis was hy kort daarna weer vrygelaat en het hy na sy plaas teruggekeer wat sowat 140 km vanaf Botswana se grens geleë is. Esau is drie dae ná sy vrylating weer in hegtenis geneem en is sedertdien in aanhouding.

Hy beweer hy het sy jongste dogter, wat weens ’n defek aan haar ruggraat tydens geboorte verlam is en aan ’n rolstoel gekluister is, voor sy inhegtenisname laas gesien.

SAAK GAAN VANDAG VOORT

Esau se regsverteenwoordiger, adv. Richard Metcalfe, moes gister midde Esau se getuienis oorgee aan sy kollega, Florian Beukes, om die getuie te ondervra.

Esau se getuienis sal na verwagting vandag voortgaan waarna staatsaanklaer Ed Marondedze met kruisondervraging sal voortgaan.

Wanneer Esau se getuienis afgehandel is, sal Van Wyk die getuienisbank inneem.

Die saak word deur regter David Munzu aangehoor en Marondedze word bygestaan deur staatsaanklaers Cliff Lutibezi en Ezekiel Ipinge.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 388.44/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.94/lb UP +1.93% | Zinc US$ 2 986.30/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 1 059.61/OZ DOWN -0.0019 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 388.44/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.94/lb UP +1.93% | Zinc US$ 2 986.30/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 1 059.61/OZ DOWN -0.0019