Esau, Gustavo appelleer teen Miller se beslissing
Glo nie in sy onpartydigheid
Ná regter Kobus Miller se beslissing om hom nie van die Fishrot-verhoor te verskoon nie, poog twee beskuldigdes steeds om sy partydigheid te bewys.
Twee Fishrot-beskuldigdes het ’n aansoek om verlof tot appèl by die hoërhof in Windhoek ingedien om ’n aansoek in die hooggeregshof te bring teen regter Kobus Miller se beslu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie