Erindi wil mynbedrywighede stop
Eksplorasielisensie reeds uitgereik
Buiten vir die dringende aansoek vir 'n tussentydse interdik het die operateurs van Erindi ook 'n hersieningsaansoek by die hoërhof in Windhoek ingedien.
“Eksplorasie en mynaktiwiteite kan die dood van diere en die vernietiging van habitat tot gevolg hê. Dit is vir die applikante ondenkbaar waarom die ministerie van myne en energ
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie