Erfenisraad en ministers in hof oor ECC’s
Mynbedrywighede gestaak oor prehistoriese rotskuns
Ná 'n studie by die Otjohorongo-granietheuwels en Farm Gross Okandjou in die Erongostreek, en die gevolglike kansellering van 'n myn se omgewingsklaringsertifikate en lisensies, het Ekungungu die hof genader.
’n Regstryd woed tussen die Ekungungu-steengroefmyn en die voorsitter van die Nasionale Erfenisraad, die minister van myne en energie en die minister van die omgewing, bosbou en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie