Entstof-hofstryd duur steeds voort
Regering erken Pfizer was nie geregistreer
Die Health Defence League sê die staat het nie voldoende inligting oor Covid-19-entstowwe en die potensiële newe-effekte daarvan aan landsburgers verskaf om 'n ingeligte besluit te neem nie.
Die regering het verlede week in ’n saakbestuurverslag wat by die hoërhof in Windhoek ingedien is, die Health Defence League (HDL) van ’n snuffeltog beskuldig en gesê die ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie