Ek weet niks, sê Elindi

Geen sê of toesig oor hoe geld bestee is nie
Die sakeman Peter Elindi het volgehou hy weet niks van hoe geld bestee is nadat dit van sy maatskappy aan EcoTrading oorbetaal is nie.
Nikanor Nangolo
Hy het “absoluut geen kennis” van hoe geld wat aan sy maatskappy se brandstofverskaffer betaal is, in persoonlike en private sakerekeninge beland het nie. Só het die beskuldig
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer