Ek is steeds arm, sê Esau
Oudminister hou vol hy is onskuldig
Die voormalige minister van visserye het in die hoërhof getuig hy het geen onwettige voordeel uit sy posisie as minister getrek nie.
“Wat het ek gekry? Tot nou toe is ek steeds ’n arm Esau. Ek maak staat op my pensioenfonds en spaargeld wat ek deur boerderybedrywighede gegenereer het.”Só het oudminister B
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie