‘Ek is bang’

Vrees, paranoia heers onder regsamptenare
Basiese sekuriteit binne hofgeboue is glo steeds nie op standaard nie.
Phillipus Josef
Vrees vir hul veiligheid neem onder landdroste en aanklaers oraloor Namibië toe, met ’n landdros wat vertel het dat ’n beskuldigde die hof ingestap het met ’n skerp voorwerp
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer