‘Ek het my amptenare vertrou’
Esau weer in hof vir borgaansoek
Die Fishrot-beskuldigde, Bernhard Esau, het gister in die hoërhof in Windhoek sy getuienis hervat in sy gesamentlike borgtogaansoek met sy medebeskuldigde, Nigel van Wyk.
“Die Adviesraad vir Mariene Hulpbronne het resolusies en wysigings aanbeveel. . . Ek, as die minister, het dit goedgekeur want ek het my amptenare vertrou.”Só het die voormali
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie