'Ek het Gustavo nooit geken nie'
Esau se borgtogaansoek duur voort
Die voormalige minister van visserye het gister getuig hy het nooit geweet sy medebeskuldigde, Ricardo Gustavo, het 'n hand in die visbedryf gehad nie.
"Ek het nooit vir Ricardo Gustavo geken nie. Ek het die naam gehoor, maar ek het nie geweet hy was by visserye betrokke nie. Ek was nie daarvan bewus dat hy visverwerkingsaanlegte,
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie