Die staatshospitaal op Otjiwarongo waar Yvonne Pollmann in 2022 opgeneem is. Foto Argief
Die staatshospitaal op Otjiwarongo waar Yvonne Pollmann in 2022 opgeneem is. Foto Argief

Eissaak ná stilgeboorte sloer

Vrou eis N$4 miljoen van staat
Hoewel die ministerie nog nie 'n skikkingsaanbod verskaf het nie, glo die ministerie dat partye steeds kan vergader en 'n skikking kan bereik.
Kristien Kruger
In die hofsaak waarin ’n vrou – wie se baba na bewering in haar buik versmoor het en doodgebore is – die staat vir N$4 miljoen in skadevergoeding dagvaar, het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste versuim om aan ’n hofbevel te voldoen of aan skikkingsbemiddeling deel te neem.

Yvonne Pollmann en haar man, Jacques, dagvaar die ministerie en twee dokters van die staatshospitaal op Otjiwarongo, nadat sy in 2022 vir 12 ure moes wag voor ’n noodkeisersnee uitgevoer is en dit ten spyte van verskeie versoeke vir ’n noodkeisersnee en erge pyn wat sy verduur het.

Die saak is op 13 Desember na Woensdag uitgestel vir partye om aan skikkingsonderhandelinge deel te neem. Die partye was egter tot op hede nie betrokke by enige onderhandelinge nie aangesien die ministerie geen skikkingsaanbod verskaf het nie.

“Die verweerders [ministerie] was nie in staat om by die skikking betrokke te raak nie weens die aftrede van mnr. Siseho, die direkteur in die ministerie wat verantwoordelik was vir die voorsiening van instruksies oor siviele sake teen die ministerie,” lui ’n saakbeplanningsverslag wat Dinsdag by die hoërhof ingedien is.

Die ministerie het ook nie ’n aansoek om kondonasie ingedien vir die versuim om aan skikkingsonderhandelinge deel te neem soos deur die hof beveel is nie. Dié aansoek moes voor 31 Januarie vanjaar by die hof ingedien word, maar volgens die verslag kon hulle glo nie die kondonasie-aansoek indien nie weens Siseho se aftrede.

“Ná sy aftrede is die sake aan twee kollegas in die ministerie toegewys. Hulle het egter aangedui dat hulle nog tyd nodig het om hul gedagtes toe te pas en hul regspraktisyn te voorsien van hul instruksies oor ’n moontlike skikking.”

Die ministerie het wel in sy verslag aangedui hulle is van mening dat partye steeds kan vergadering en kan skik.

“Die verweerders se regspraktisyn benodig egter meer tyd vir sy kliënte om die saak te oorweeg en volledige skikkingsinstruksies te verskaf.”

KRAAMAFDELING

Pollmann is op 6 Maart 2022 in die hospitaal se kraamafdeling opgeneem nadat sy ondraaglike pyn in haar buik en rug ervaar het. Die pyn het volgens haar verklaring voortgeduur vanaf haar opname omstreeks 18:00 die Sondag totdat sy die Dinsdag om 01:15 uiteindelik in die teater gestoot is.

Haar baba is glo ook tydens haar opname nooit gemonitor nie, geen sonar is glo gedoen nie, terwyl sy ook na bewering nie opdrag gegee is om nie te eet of vloeistowwe in te neem nie.

Tydens haar opname is glo ook geen bloedtoetse gedoen om haar bloedgroep te bepaal sodat bloed gereed sou wees vir ’n oortapping tydens ’n noodkeisersnee nie.

Die ondraaglike pyn wat Pollmann ervaar het, het na bewering daartoe gelei dat haar ongebore baba mekonium vrygestel het. Mekonium is ’n baba se eerste ontlasting, en is taai, dik en donkergroen en bestaan uit selle, proteïene, vette en dermafskeidings soos gal.

Pollmann beweer in haar verklaring dat die verlengde tydperk van die aanvanklike diagnose dat haar baba in nood was weens die vrystelling van mekonium totdat die noodkeisersnee uiteindelik uitgevoer is, daartoe gelei het dat haar baba doodgebore is.

Pollmann eis ’n miljoen elk vir emosionele skok en trauma, ongerief en ook toekomstige mediese uitgawes wat verband hou met sielkundige berading om die dood van haar baba te verwerk.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.23 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 341.86/OZ UP +0.14% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.51/BBP DOWN -0.0145 | Platinum US$ 1 026.75/OZ DOWN -0.0109 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.23 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.69 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.17 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 341.86/OZ UP +0.14% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.51/BBP DOWN -0.0145 | Platinum US$ 1 026.75/OZ DOWN -0.0109