Drie steekwonde glo 'mediese span' se skuld
Slagoffer het doodgebloei
'n Man wat glo sy meisie met 'n skêr doodgesteek het, sê hy weet nie waar drie bykomende steekwonde vandaan kom nie.
‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy meisie en ma van sy drie kinders met ‘n skêr doodgesteek het, sê hy vertrou nie die staat se deskundige getuie wat sê sy het ses
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie