Drie Fishrotters bring dringende aansoek oor regter se aanstelling
Proses was ‘prosedureel gebrekkig’
Die Fishrot-beskuldigdes, insluitend Sacky Shanghala en die voormalige minister van visserye, Bernhardt Esau, is reeds ongeveer vier jaar en sewe maande agter tralies.
Die voormalige minister van justisie, Sacky Shanghala, en sy medebeskuldigdes James Hatuikulipi en Pius Mwatelulo, het ’n dringende aansoek in die hoërhof in Windhoek gebring om
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie