Dobbelhuise moet heffings betaal, sê hof

Aansoek met koste van die hand gewys
Die hof het bevind die applikante het versuim om te bewys hoe die betwiste dele van die dobbelary en vermaakbeheerwet ongrondwetlik was.
Nikanor Nangolo
Die hoërhof in Windhoek het ’n aansoek wat deur die Dobbelhuisvereniging van Namibië (Ghan) en sy lede gebring is, van die hand gewys. Talle lede is agterstallig of hul werksaa
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer