Dippenaar-advokaat vra hof om bedrogklag te laat vaar
Verhoor hervat
Mnr. Jandré Dippenaar se regsverteenwoordiger het 'n aansoek gebring om die klag van bedrog teen sy kliënt te laat vaar.
Mnr. Jandré Dippenaar se regsverteenwoordiger het Erongo-streeklanddros Gaynor Poulton versoek om die klag van bedrog (alternatiewelik die verskaffing van vals inligting) – wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie